zaterdag 12 juni 2010

Suid-Afrika vs Mexico!!


Was dit nie n mooi game om te kyk Vrydag, Suid-Afrika teen Mexico. Die Bafana Bafana het
hulle defnitief goed van hulle taak gekwyt en het boonop die eerste doel van die wedstryd in
die tweede helfe aangeteken. Wat wel duidelik is dat Bafana Bafana defnitief gegroei het spesifiek
met hulle spel. Almal glo ek is verbaas in die tipe spel wat die spelers gespeel het. Eerlik ek was aan die begin nog voor die wereld beker baie negatief aangesien SA 83 ste op die wereld ranglys
le, maar is wel nou nuuskurig wat verder gaan gebeur. Orals is die wereld visueel sigbaar en mense is opgewonde, met vlae op hulle motors, huise ensovoorts. Ek dink nie dat almal wel aan die begin besef het wat die wereld beker vir ons land Suid-Afrika sou inhou nie. Vele mense veral die media was natuurlik baie negatief ingestel, tipies hoe n mens kan oordeel voordat jy die werklike eind resultaat gesien het of ervaar het. Almal moet saam stem die toernooi beteken so baie vir Suid-Afrika en die hele kontinent. Afrika staan gewoonlik bekend as donker Afrika,maar
ek is dit positief en wil Afrika as die plek van lig verklaar. Ons moet nou net duim vashou vir die volgende paar wedstryde wat SA nog moet speel en hoop werklik dat hulle die sal wen. Sokker groete uit Suid-Afrika!!!!Familie Baardman.

3 opmerkingen:

Anoniem zei

Mooie reclame voor jullie land! 1-1 is niet slecht! Op naar de volgende wedstrijd! Gaan jullie maandag ook Nederland supporten???

Groet! Ina

Anoniem zei

Het was een goede wedstrijd van Zuid Afrika! Ik zei al op mijn werk de finale wordt NL-Zuid Afrika.... zou toch mooi zijn!
Gaan jullie morgen in het oranje gekleed??
Gr esther

Anoniem zei

Geweldige foto!
Was heel spannend de wedstrijd, toch jammer dat Mexico nog één gescoord heeft. Op naar de volgende.
Die vuvuzella`s zijn wel irritant, maar ja, het hoort nu eenmaal bij Zuid-Afrika.
Liefs, mamma