Liewe Familie & Vriende
Dit is met groot opgewondenheid dat ons graag ons pragtige baba dogtertjie wil bekend stel. Haar naam is Joëlle en beteken "Jehova is Heer". Sy is gebore op 28 Februarie 2011 en is blankend gesond. Sy weeg huidiglik 2,60 kg , en is baie pragtig. Ons innige dank aan alle gebede, boodskappe van bemoediging wat uit gegaan het vir hierdie spesifieke dag. Die gebede van ons hart is dat ons dogter in haar lewenswandel haar doel en plan vir haar lewe in die Here sal ontdek. Dankie ook aan ons Hemelse Vader dat alles so goed afgeloop het en ons prys U daarvoor. Mirjam gaan dit ook baie goed en die personeel by die hospitaal is baie behulpsaam. Ons behoort so Donderdag tuis te wees met ons dogters.
Groete aan almal en nogmaals dankie vir alles!!!!
Familie Baardman