n pragtige huis gevind het met n mooi groot tuin daarby. Ons behoort more
die kontrak e eken en hopelik einde van die maand in te trek. Ons wag nog op
ons huidige agent om toestemming te gee aangesien ons eintlik 2 maande kennis
moet gee,maar het gevra of ons wel kan n maand kennis gee. Bid saam met ons,
die huis wat ons gaan huur is werklik n wonderwerk. Ons vertrou al die afgelope maand
al vir n huis met billike prys. Hier is ook n foto van ons huis. Yipeeeeeee ons huisie!!!!!!