zondag 23 maart 2008

Feest!!!!!

Die Sondagmore baie vroeg het die vroue na die graf toe gegaan met reukolie wat hulle reggemaak het. Daar kryg hulle die klip weggerol van die ingang van die graf af. En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie. Hulle het nie geweet wat om daarvan te dink nie. Meteen staan daar by hulle twee manne met blink klere aan. Die vroue het groot geskrik en met die gesig na die grond toe gebuig. Toen se die manne vir hulle; Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek! Amen! Ons hoop dat pase ook in julle lewe waarheid mag wees.

2 opmerkingen:

Anoniem zei

Wat gaaf dat je dat zo mooi in het afrikaans op de blog kan schrijven!!!!!!
Gr esther

Anoniem zei

Heerlijk dat taaltje daar! :P

Mir, heerlijk om al die berichten van je te lezen! Leuke, mooie berichten maar ook minder fijne berichten, fijn dat je het allemaal deelt.
De Heer is met je Mir!!

Kuss Fem